Julle
spesiale dag kom nader, en julle soek iemand om die troue te
doen.
Iemand
wat vir julle help om die trouseremonie volgens julle eie drome
en persoonlike wense te beplan.
Iemand
wat vir julle sal bystaan om julle troudag 'n onvergeetlike
ervaring te maak asook die jare wat volg 'n sukses.
Of
dalk iemand wat net 'n wetlike troue sal doen sonder 'n groot
ophef.
Lees
verder om my aanbod te waardeer.